Bill Murray

Bill Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Murray in 2015

Geboortenaam William James Murray
Geboorte 21 September 1950 (1950-09-21)
Evanston, Illinois, Verenigde State[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William James (Bill) Murray, gebore in Wilmette, Illinois (21 September 1950) is 'n Amerikaanse akteur, komediant en skrywer. Hy is vir 'n Oscar benoem vir sy rol in die rolprent Lost in Translation(2003). Hy het al meer as 25 ander rolprenttoekennings ontvang, insluitend 'n Amerikaanse Komedie-toekenning, 'n BAFTA-toekenning, 'n Golden Globe en 'n Golden Satellite-toekenning. Hy is ook bekend vir sy rolle in die rolprente Groundhog Day (1993), Rushmore (1998) en Moonrise Kingdom (2012).

  1. Bill Murray. Cookcountyclerk.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search